Loerie's View

Constantia Kloof Road, Young Terrace
 
Wilderness, Western Cape
Loerie's View Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Loerie's View
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by Johannes
(25 Jan 18 @ 1:59 pm)

Ek en 'n span vriende het sommer die naweek besluit om met ons motorfietse die kus aan te pak en in al die opgewondenheid het ons koon vergeet om vir ons oornag akommodasie te reel. Wat 'n verligting was dit nie toe ons by Die Loerie aan kom en hulle begroet ons so vriendelik nie! Die kamers was meer as voldoende gewees en al die geriewe wat 'n mens nodig het is reeds byderhand. 'n Heerlike plek om te oornag en die eienaars en personeel is uiters vriendelik gewees. Dit maak mens sommer trots om deel te wees van die Wes Kaap! Baie dankie vir die wonderlike diens, al het ons nie eens 'n bespreking gehad nie. Ek het sommer daar en dan besluit ek bring my ou vroutjie met my saam volgende keer en spandeer ';n paar aande daar. 5 Sterre vir julle almal! Johannes

Do you find this review...

PHOTO GALLERY

ABOUT US

The Loerie’s View is a comfortable self catering holiday house situated in the peaceful town of Wilderness. It’s named after the beautiful Knysna Loerie, which is normally very elusive and difficult to spot in its natural habitat. However the Knysna Loerie can be regularly seen in the indigenous bush surrounding the house, which is a special sight and unique feature. The name also emphasises the breathtaking sea- and mountain views, which can be appreciated from every room and all outside decks. We are within walking distance of the swimming beach, lagoon, Wellness centre & Spa and the Wilderness village where you’ll find a vast variety of shops and quality restaurants to enjoy.

SERVICES

SPECIALS

EVENTS

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG